Sport

SPORT

KOVSIE REDAKEURSLIGA
O/16 KOVSIE PLATTELAND LIGAWENNERS 2019

Dit is die skool se doelwit dat alle leerders aan somer- en wintersport moet deelneem. Daar is ook verskeie sport wat buite skoolverband in Vrede aangebied word.

Op sportgebied kan leerders hulself uitleef in die volgende sportsoorte:

 

  • Atletiek
  • Netbal
  • Hokkie
  • Tennis

 

 

  • Krieket
  • Rugby
  • Gholf
  • Landloop

Leerlinge neem ook buite skoolverband deel aan:

 

  • Gymkhana
  • Ruiterkuns
  • Ballet

 

 

 

  • Karate
  • Moderne Dans

 

 

Laerskool Rugby

Hoërskool Rugby

Laerskool Netbal

Hoërskool Netbal

Laerskool Hokkie

Hoërskool Hokkie

Krieket