Akademies TAALTale as vakke in die skool:In graad 1, 2 en 3 moet alle leerders 1 taal op Huistaal vlak (AFRIKAANS) neem en twee addisionele tale waarvan 1 (een) ‘n inheemse taal moet wees.Die aanbieding van tale sal volgens die tydsindeling van departementele riglyne plaasvind.Die vlak van verworwe kennis en vermoëns in ‘n taal vir bevordering word deur die Provinsiale Onderwysdepartement bepaal.Van grade 1-3 is bevordering gebaseer op prestasie in twee tale en wiskunde.Van grade 4-7 moet twee tale en wiskunde geslaag word.Taalbeleid van die skoolHoërskool Vrede erken die reg van toegang van leerders tot basiese opvoeding en toegang tot die skool.Die Bestuursliggaam van Hoërskool Vrede het, in ooreenstemming met die wetlike bepalings, besluit dat die onderrig in die skool Afrikaans sal wees. Prestasies VAKKE & VAKKEUSES GRONDSLAGFASE (Gr. R, 1,2 & 3)Afrikaans HuistaalEngels Eerste Addisionele TaalSesotho Eerste Addisionele taal vanaf Graad 1WiskundeLewensvaardighede INTERMEDIêRE – EN SENIOR FASE (Gr. 4-6)Afrikaans HuistaalEngels Eerste Addisionele TaalNatuurwetenskap en TegnologieSosiale WetenskapWiskundeLewensvaardighede INTERMEDIêRE – EN SENIOR FASE (Gr. 7-9)Afrikaans HuistaalEngels Eerste Addisionele TaalEkonomiese BestuurswetenskappeKuns en KultuurLewensoriënteringNatuurwetenskappeSosiale WetenskapTegnologieWiskunde VERDERE ONDERWYS & OPLEIDING(Gr. 10, 11 & 12) VERPLIGTE VAKKE:Afrikaans: HuistaalEngels: Eerste Addisionele TaalLewensoriëntering KEUSE VAKKE (Kies een uit elk van die volgende groepe): Groep 1 Groep 2 Wiskunde Fisiese Wetenskappe (Skeinat) Wiskundige Gelettertheid Besigheidstudies (Bedryfsekonomie) Rekenaar Toepassingstegnologie Groep 3 Groep 4 Rekeningkunde Lewenswetenskappe (Biologie) Landbou-tegnologie Ingenieursgrafika & Ontwerp (Tegniese Tekene) Gasvryheidstudies (Hotelbestuur) Toerisme Geografie (Aardrykskunde) Vakkeuses Top 10